Operasie Barbarossa

Operasie Barbarossa
Deel van die Oosfront van die Tweede Wêreldoorlog

Opmars van Duitse soldate, Junie 1941
Datum 22 Junie – 5 Desember 1941
Ligging Sowjetunie
Resultaat Sowjet-oorwinning
Strydende partye
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Finland Finland
Vlag van Hongarye Hongarye
Vlag van Slowakye Slowakye
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Spanje Spanje (vrywilligers)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Bevelvoerders
Adolf Hitler Josef Stalin
Sterkte
3,8 miljoen personeel
3 350 tenks
2 770 vliegtuie
7 200 artillerie stukke
2,6–2,7 miljoen personeel
11 000 tenks
7 133 militêre vliegtuie
Ongevalle
800 000+ ongevalle 4 000 000+ ongevalle

Operasie Barbarossa is 'n offensief wat deur Nazi-Duitsland geloods is teen die Sowjetunie op 22 Junie 1941 tydens die Tweede Wêreldoorlog. Met die offensief val Duitsland vir Rusland binne, een van dié groot keerpunte van die Tweede Wêreldoorlog en so ontstaan die Oosfront. Barbarossa beteken Rooi baard.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search